Dis nie hoe jy val nie,maar hoe jy opstaan!Dis nie hoe jy begin nie,maar hoe gaan jy eindig?
Kleuters skuif na radio
Kleuters word vermaak Saterdag oggende waneer Chardonnae(6) die kleuter program net na 8vm begin.Chardonnae is die dogter van Christo...
Chardonnae dink flink!
Chardonnae,Mia Mickles - Gawie(6) is bekend vir kleuter radio program wat Saterdag oggende op die Suidkaapse Christen Radio,Heartbeat FM...
Goeie môre
My wens vir jou is dat God jou sal lei met krag, jou vashou, jou bewaar en dat Hy jou sal vul met liefde en genade. Padkos vir die dag....
Herlewings diens te Heidedal,Bloemfontein
Luister nou na Herlewings diens wat ons te Heidedal,Bloemfontein gehou het hier. https://l.facebook.com/l.php?u=https%3A%2F%2Fiono.fm%2Fe...
Nog fotos van onlangse uitreikings toer deur SA
Hier staan Christo voor groot Turksvye bome op 'n plaas buite Bloemfontein
Manne vd Woord
Goeiedag jule, Die MvdW digitale zoom byeenkoms vir Dinsdag *25 Mei 2021* begin om 06:00 - 07:00. *Tema* : “Wat hou jou terug?”...
Nuus om 7nm | Sat 22 Mei 2021
Skuins voor 7nm - Goeie naand .Ons wys jou graag die dag se belangrikste nuusgebeure mbv sabc nuus. # Nog twee jeugdiges is dood na ‘n...
Goeie more!
Goeie more SA!Hoop jou week was lekker.Het jy ook erge weersomstandigehede ervaar die afgelope week in jou omgewing?
Kleuter radio
Terwyl baie kleinmaatjies popspeel en cartoons kyk,skuif my eie klein Chardonnae,Mia(6) elke Saterdag oggend om.8vm agter radio mikrofoon...
Jongste nuus om 8nm | Vry 21 Mei 2021
Dis reeds 8hr gewees goeie naand.Ek wys jou graag die dag se belangrikste nuusgebeure mbv sabc nuus. # Die minister van Polisie, Bheki...
Nuwe webtuiste
Welkom by die nuwe webtuiste van Christo Gawie. Hier sal jy die jongste van bewegings kan lees.Hoop ons sal lekker saamgesels









