top of page
Untitled

Welkom by Christo Gawie

Amptelike web tuiste

Welkom by Christo Gawie Amptelike webtuiste .Christo se hoof doel is om veral jongmense te inspireer en nuwe hoop te bring.Hy doen dit deur middel van afgelope byna 18 jare in radio uitsaai wese.Christo het die geleentheid as n jong (plaas) seun in die laat 90's gekry om betrokke te kan word met regstreekse radio uitsendings met wyle Paul Eilers by Suid-Kaap Stereo in George en Oudtshoorn.2003 Sluit Christo aan by Eden FM as klank ingeneur,later middag en toe ontbyt aanbieder.2014 Sluit Christo aan by nasionale SAUK radio, RSG as Super Rugby verslaggewer(tot tans) 2016 by Sunshine Radio aan Weskus,waar hy met bekende  RSG aanbieder ,Niekie vd Berg en ook voormalige KFM aanbieder,Allan Barnard gewerk het.In 2018 Skuif Christo in agter oggend mikrofoon van Heartbeat FM,die Tuinroete se Christen Gemeenskap Radio.Tydens nasionale Covid19 pandemie in 2020,November maand sluit hy aan by Baasraak Uitsaai Netwerk as regiseur en aanbieder van verskeie radio en tv programme.Christo deurkruis tans SA soos hy met Baasraak Maksimum Tronke besoek en die bly boodskap oordra.

anchor.fm/christo-gawie
Home: Welcome
Untitled

Christo Gawie - Warm Stem in die lug.

Hoe alles begin het

In 1999 in Christo gr10 by Parkdene Sekondêr in George  en het reeds groot liefde vir radio gehad.Hy begin skole radio program by die einste skool.Na matriek sluit hy aan by Suid-Kaap Stereo.Die res is geskiedenis

Home: Oor Christo Gawie
IMG-20131011-WA000.jpg

Dienste

Christo is n profesionele radio aanbieder,sabc radio sport verslaggewer,afrikaans nuus leser en samesteller,klank ingeneur & winkel-radio stem kunstenaar.Hy tree ook op as seremonie meester vir verskeie geleenthede.Kontak gerus om hom by jou geleentheid te hê. 

Home: Dienste
Untitled

Christo afgeneem met J-Something van MiCasa.Christo was seremonie meester by die geleentheid .Lees graag artikels onder👇

facebook.com/christo.g1

Kom in kontak met Christo Gawie

Christo Gawie is verbind tot jou diens. Vrae, voorstelle or spesiale geleenthede?Ons hoor graag van jou

George, South Africa

  • Facebook
  • Twitter

Thanks for submitting!

Store Owner
Home: Kontak
Home: Gallery
Home: Blog Post Gallery
bottom of page