Kleuters skuif na radio
- Christo Gawie
- May 28, 2021
- 1 min read
Kleuters word vermaak Saterdag oggende waneer Chardonnae(6) die kleuter program net na 8vm begin.Chardonnae is die dogter van Christo Gawie en het vanjaar graad 1 begin . Sy het op 5jaar ouderdom in Augustus 2020, saam met haar pa agter die radio mikrofoon in geskuif.Daar was egter geen keer nie.Die res is geskiedenis.
Dit begin gewoonlik met lekker sê goedtjies en opgewekte geestelike kinder liedtjies.Dan lees 'Tannie' Charissa Botha n lekker storie voor.
Die program word uitgesaai Saterdag oggende net na 8vm op Heartbeat FM 103.9fm(Langs kus) en 107.4fm (Klein Karoo) en aanlyn op heartbeatfm.ndstream.Dit is ook later as potgooi aanlyn beskikbaar by anchor.fm/christo-gawie
Chardonnae en Charissa Botha is tans in tweede seisoen van programme wat reeds uitgesaai is en op potgooi wêreld wyd beskikbaar gemaak is.Die aanlyn platform wys dat mense daarna luister in VSA,Belgeë en nog verkeie ander lande.


Comments