top of page
Search

Wes-Kaapse Covid19 getalle klim

  • Writer: Christo Gawie
    Christo Gawie
  • Jun 14, 2021
  • 1 min read

GEORGE | MAN, 14 JUNIE 2021 | 20H08


Die aantal aktiewe gevalle van Covid-19 in die Wes-Kaap het tot agtduisend-37 gestyg. Die provinsie se premier, Alan Winde, sê die provinsie is midde-in ‘n derde vlaag van die coronavirus en daar is ‘n toename in infeksies regoor die provinsie. Winde sê eenduisend-91 mense is in die hospitaal opgeneem, waarvan 253 pasiënte in die waakeenheid is. Meer as 274-duisend mense is in die provinsie teen Covid-19 ingeënt.


BRON | sabc_nuus

 
 
 

Comentários


Post: Blog2_Post
bottom of page