Manne vd Woord
- Christo Gawie
- May 24, 2021
- 1 min read
Goeiedag jule,
Die MvdW digitale zoom byeenkoms vir Dinsdag *25 Mei 2021* begin om 06:00 - 07:00.
*Tema* : “Wat hou jou terug?”
*Spreker* : Barney Badenhorst
*Zoom link* vir komende Dinsdag se byeenkoms:
https://us02web.zoom.us/meeting/register/tZItfuurpzkuHtBhqjEYSu13OCWwzL2x6tKd
*Meeting ID:* 860 9239 2444
*Password* : “MvdW”
Vir nuwe Zoom deelnemers: Registreer asb betyds vooraf met bogenoemde link / skakel. (Onthou daar is weekliks ‘n spesifieke nuwe Zoom link vir die onderskeie byeenkomste).
Na registrasie sal jy ‘n epos ontvang met die Zoom bywoning se skakel ( Meeting Id en Password ), wat nodig is om die Zoom byeenkoms by te kan woon.
Skakel dan Dinsdag oggende betyds (asb ten minste *10 minute* voor die byeenkoms) in vir die Zoom byeenkoms deur die "Join meeting" op die Zoom toep te klik.
Ons sien baie uit daarna om jou by die zoom byeenkoms te sien. Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste. Julle is welkom om jul gebedsversoeke betyds aan ons deur te stuur sodat ons daaroor kan bid.
Kontak ons gerus as jul vrae het, of dalk sukkel om te registreer, of deel te kan neem.
Seengroete
Kommentare