Goeie more!
- Christo Gawie
- May 22, 2021
- 1 min read
Goeie more SA!Hoop jou week was lekker.Het jy ook erge weersomstandigehede ervaar die afgelope week in jou omgewing?
Dis nie hoe jy val nie,maar hoe jy opstaan!Dis nie hoe jy begin nie,maar hoe gaan jy eindig?
Comments