President Ramaphosa gesels NOU.
- Christo Gawie
- May 30, 2021
- 1 min read
President Ramaphosa gesels nou op nasionale tv en radio en vat SA na vlak2.Dit volg nadat Covid19 infeksie koers drasties gestyg het.Die aandklokreel is ook weer aangepas.
Dis nie hoe jy val nie,maar hoe jy opstaan!Dis nie hoe jy begin nie,maar hoe gaan jy eindig?
תגובות