top of page
Search

PBI in George op drafstap

  • Writer: Christo Gawie
    Christo Gawie
  • Jun 1, 2021
  • 1 min read

George | Dins 1 Junie 2021 | 21h40


Politieke koors loop hoog in George in die aanloop tot vanjaar se verkiesing wat ge-oogmerk is vir 27 Oktober 2021.Veral op sosiale media word 'polls' gedoen deur gewone gemeenskaps lede en aktiviste,en baie van hulle se 'bloed' is groen.PBI groen😜


Laasgenoemde het onlangs 'n media verklaring vrygestel


" Die PBI is inderdaad n party vir alle mense. Hier verwelkom die President van die PBI twee van die mees bekwame opvoedkundige spesialiste van ons streek. Juffrou Gaya Raubenheimer was Adjunkhoof van Pacaltsdorp Sekondêre skool en Mnr. Tom Willems voormalige Kringbestùrder van die Eden distrik.

Beide van hulle is hoogs kompeterend in hul spesialis velde. Juf. Raubenheimer studeer tans haar PHD deur NMMU. Haar doktorale tesis handel oor ouer betrokkenheid in minderbevoorregte skole.

Hartlike welkom by PBI vanaf die Algemene bestuur. Mag ons n lang pad saamloop!


Media Verklaring uitgereik deur PBI.

Foto : PBI Kommunikasie

 
 
 

Recent Posts

See All
Wes-Kaapse Covid19 getalle klim

GEORGE | MAN, 14 JUNIE 2021 | 20H08 Die aantal aktiewe gevalle van Covid-19 in die Wes-Kaap het tot agtduisend-37 gestyg. Die provinsie...

 
 
 

Comments


Post: Blog2_Post
bottom of page