Geen keer aan PBI in George
- Christo Gawie
- Jun 7, 2021
- 1 min read
George | Maandag 7 Junie 2021 | 18h50
Christo Gawie
Daar is geen keer aan die warm PBI in George,wie een van die mees uitstaande en geliefde seuns van Blanco en George by hulle verwelkom.
Des (Dezi) Carolus en sy gedugte span het besluit om hul gewig by die PBI in te gooi. Dezi was werksaam by Plaaslike ekonomiese ontwikkeling by George Munisipaliteit. Hy was veral gemoeid om voedseltuine en saad aan gemeenskappe te verskaf. Hy het n baie effektiewe span wat hom sal bystaan om Blanco te bedien. In n verklaring het die PBI sy dank en waardering uitgespreek aan 'Cde Des ' en ook ' dank dat u ons boodskap van transformasie, bemagtiging en die herbou van ons gemeenskappe ondersteun!'
Foto : Des Carolus heel links en PBI leier Virgill Gericke naas regs.
Foto : PBI Kommunikasie
Comments