Eskom Fase 2 Beurtkrag vandag
May 31, 2021
1 min read
Eskom het aangekondig dat fase 2 beurtkrag vandag ingestel word.George word geraak vanaf 16h00 - 18h30 vandag en Uniondale 19h00- 21h30 vanaand.
Mosselbaai is more oggend van 4-5vm af.
Dis nie hoe jy val nie,maar hoe jy opstaan!Dis nie hoe jy begin nie,maar hoe gaan jy eindig?
Thanks Christo